As jy weet, weet jy.
Ons is anders
gebou.
Naggeluide op 'n plaas. Boerewors op die kole. 'n Stofpad in die Karoo.
Ver van die huis af,
maar nooit alleen nie.
Vasbyt.
Die mense agter die musiek op kudu.fm.
Stories, kunstenaarprofiele en wat op kudu.fm gebeur.
28 April 2026 · Mening · Toekoms
'n Tongue-in-cheek blik op 2031 — wanneer mensgemaakte musiek 'n luuksheid word.
Lees meer16 April 2026 · Top 10
Jou hartjie bepaal watter musiek bo is. Nie 'n platemaatskappy nie. Jy.
Lees meer11 April 2026 · Mening
Ons eerlike antwoord oor kunsmatige intelligensie en Afrikaanse musiek.
Lees meerVars Afrikaanse musiek, een playlist vir elke stemming.
Hoof-playlist
Die liedjies wat die meeste hartjies kry, klim na bo. Jy besluit.
Luister. As 'n liedjie jou tref, tik die hartjie in die app.
Elke hartjie tel. Elke stem skuif die ranglys. Geen platemaatskappy besluit wat bo is nie — net jou oor.
Een hartjie per liedjie.
Eerlik. Regstreeks.